OEMF se laaste halo vir die jaar….

Goeie dag aan al die WONDERLIKE OEMF ondersteuners van die afgelope jaar

Ons kan nie glo die jaareinde is hier nie, en wil hiermee BAIE BAIE DANKIE sê vir al die heerlike kooktye, wat ons kon deel met al ons gaste, om ons oestafel, ons lojale eetplersierondersteuners & al die kos uit ons kombuis vir troues, verjaarsdae, afvalaande & nog baie ander!

Sonder julle ondersteuning sou ons nie so ‘n wonderlikke jaar van VOLUIT KOOK kon laat realiseer nie.

“vriende gaan nie oor wie jy die langste ken nie maar oor dié wat jou nooit sal verlaat nie”

Geseënde Feestyd met baie geselligtyd om julle tafel!

BLESSINGS

anita & OEMFspan

NS OEMF eethuis kombuis sluit Woensdag 15 Desember alhoewel ons nog sal besig wees met funksies tot 18 Desember.  Dus sal ons Vrydag 17 Desember slegs OEMF burger & broodjies bedien.

Ons sal terug wees in volle swang Donderdag 6 Januarie 2011

Leave a Comment

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>